Tuesday, 14 October 2014

Hoe voel ek aan my laaste blog te doen? Ek will die blog baie mis. Ek was baie opgewonde van elke nuwe blog inskrywing, ek het soos ‘n professioneel blogger gevoel. Ek het gehoop dat daar ander bloggers wat my blog gelees het. Die blog het my rêrig gehelp met my skrif bedrewenheid te ontwikkel. Dit was ‘n wonderlike ervaring vir my. Dit was nie die maklikste ding vir my om te doen, maar ek het altyd my beste om te skryf. In die toekoms, as die geleentheid opkom, Ek will nooit aarsel om die blog te doen. Ek het baie geleer van die blog, dit was verbasend! Tot die volgende keer….Totsiens almal

Tuesday, 7 October 2014

'N vriendelike gesig in die groot stad

As Ek loop deur die straat van New Delhi, Ek het die sononder kyk wat het geteken die einde van my toer van die dag. As ek by die bus stop gewag vir die volgende bus om te kom, toe skielik ‘n man het hardloop verby my en het my sak te gryp. “Stop daardie man!” ek roep. Ek het begin om te hardloop agter hom wanneer ‘n man het van die rower om te struikel, en het die sak van sy hande gryp. Die warmste glimlag het oor my gesig as ek het hierdie man te sien. Dit is hard om te glo dat hierdie persoon wie was een keer ‘n vreemdeling is nou ‘n baie goed vriend. Hy het vriendelike bruin oë, die sort glimlag wat het sy oë bereik, he het my altyd laat lag en was ‘n avontuurlik persoon. My vakansie in India was heuglik, hy het van my die toeriste aantreklikhede gesien, dat slegs ‘n plaaslike wou so wel weet. Die dag het gekom wanneer ek het om te vertrek van Indira Ghandi Internasionele Lughawe. Ek se vaarwel van ‘n goed persoon wie ek gekom om te weet vir ‘n kort periode. As ek skuld sy hand, ek het vir hom ‘n nota gee wat lees: “ Totsiens is nie vir ewig nie, wie weet, ons sal dalk ontmoet weer een dag”.