Tuesday, 14 October 2014
Hoe voel ek aan my laaste blog te doen? Ek will die blog baie mis. Ek was baie opgewonde van elke nuwe blog inskrywing, ek het soos ‘n professioneel blogger gevoel. Ek het gehoop dat daar ander bloggers wat my blog gelees het.
Die blog het my rêrig gehelp met my skrif bedrewenheid te ontwikkel. Dit was ‘n wonderlike ervaring vir my. Dit was nie die maklikste ding vir my om te doen, maar ek het altyd my beste om te skryf.
In die toekoms, as die geleentheid opkom, Ek will nooit aarsel om die blog te doen.
Ek het baie geleer van die blog, dit was verbasend!
Tot die volgende keer….Totsiens almal
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Ek het al jou ''blogs'' gelees. Ek het nie baie oor India geweet het nie, maar nou weet ek n bietjie meer.
ReplyDeleteEk stem saam met Melinda, ek weet beslis nou 'n bietjie meer van Indië. Dankie vir jou "blog", ek het dit geniet. Sterkte met die eksamen.
ReplyDelete